
SA-kabinet sê ja vir rybewyse geldig vir 10 jaar
Loading player...
Die ministerie van Vervoer het die kabinet se goedkeuring verwelkom om die geldigheid van rybewyse vir ligte motorvoertuie van vyf tot tien jaar te verleng. Die verandering is van toepassing op ligte voertuig- en motorfietslisensies, terwyl swaarvoertuiglisensies en professionele bestuurspermitte hul huidige hernuwingstydperke sal behou. Die woordvoerder van die ministerie, Collen Msibi sê die verandering sal slegs in werking tree wanneer die vereiste geregtelike wysigings en openbare konsultasieproses voltooi is:

