
Digitale transformasie kry nog 'n inspuiting
Loading player...
Die Namibiese Kamer van Koophandel en Nywerheid en Cran het kragte saamgesnoer om die land se digitale transformasie te versnel. Die twee instellings het 'n memorandum van verstandhouding onderteken om samewerking in kuberveiligheid, digitale handel, beleidshervorming en die ontwikkeling van digitale vaardighede te versterk. Dit is 'n poging om ekonomiese groei te bevorder en nuwe geleenthede vir besighede te skep. Cran-woordvoerder Mufaro Nesongano:

