Oorsig oor openbare befondsing aan partye is kritiek

Loading player...
Namibië word aangespoor om sy wette oor politieke finansiering te hersien te midde van kommer oor swak toesig oor openbare befondsing aan politieke partye. 'n Nuwe verslag deur die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sê belastingbetalers kan tussen 2020 en 2030 sowat 1,6 miljard Namibiese dollar spandeer om parlementêre partye te subsidieer, terwyl partyfinansiële state nie gereeld aanlyn vir openbare ondersoek gepubliseer word nie. Frederico Links, navorsingsgenoot by die instituut, sê dat die Verenigde Nasies vir die eerste keer internasionale riglyne oor die regulering van politieke finansies uitgereik het. Hy het meer.
3 Sep 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Aanvalle op motoriste op SA snelweë wek kommer

Die Motorbedryfpersoneelvereniging veroordeel die moord op 'n motoris in 'n vermeende spykerlokval naby die Carousel Plaza op die N1 in Tshwane. MISA sê dit vorm deel van 'n kommerwekkende patroon van georganiseerde aanvalle op snelweë. Woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola verwys na voorvalle waar voertuie op die N4 en in Bedfordview met…
22 Oct 11AM 1 min

Aanvraag dryf groei in hibriede motor-verkope

Electric Vehicles Namibia verwelkom ’n skerp toename in die verkope van hibriede en elektriese voertuie in die land. Volgens IJG Securities het verkope in September 2026 met 127 persent gestyg, van 26 eenhede in September verlede jaar tot 59 vanjaar. Hoewel dié voertuie steeds ’n klein deel van nuwe voertuigverkope…
22 Oct 11AM 1 min

Vyf nuwe Namibiese blafgeitjies amptelik benoem

Ses nuwe spesies blafgeitjies is verlede jaar amptelik benoem, waarvan vyf in Namibië voorkom. Die ontdekking help om raaisels op te los wat wetenskaplikes al meer as 150 jaar lank verwar. Herpetoloog dr. Francois Becker sal tydens ’n praatjie by die Namibiese Wetenskaplike Vereniging verduidelik hoe dié skugter reptiele aan…
22 Oct 10AM 1 min

Amupanda daag NV uit oor 'grondwetlike oortredings'

Die leier van die AR-beweging, Job Amupanda, het ’n mosie in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê waarin hy die Huis oor beweerde grondwetlike oortredings uitdaag. Amupanda bevraagteken waarom geen wetgewing wat uit die NV self ontstaan het, in die afgelope 36 jaar aangeneem is nie. Hy vra ook waarom…
22 Oct 10AM 1 min