
Meer as 2 000 leerders baat by OM inisiatief
Loading player...
Meer as 2 000 leerders van skole in die Oshikoto-, Omusati-, Ohangwena- en Otjozondjupa-streke sal baat vind by Old Mutual Namibia se 2026 Chair and Desk-inisiatief. Old Mutual-woordvoerder Mignon du Preez sê die inisiatief poog om veiliger, gemakliker leeromgewings te skep vir leerders om ten volle aan die klaskamer deel te neem.

