
Ses Gautengskole, 1 klopjag, 123 verbode items
Loading player...
Gauteng se LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, was deel van nog ʼn polisie-geleide soek-en-beslagleggingsoperasie by ses skole. Dit bring die aantal skole in die provinsie wat deursoek is op 23 te staan. Woensdag se operasie was by die Sehopotso Secondary School en BoteboTsebo Secondary School in Sebokeng, Residentia Secondary School in Vanderbijlpark, Sapphire Secondary School in Bophelong, en Mahareng Secondary School en Lekoa Shandu Secondary School in Sharpeville. Maile sê hulle het in die jongste operasie op 123 verbode items beslag gelê:

