
Elisenheim brei verder uit na gemengde landgoed
Loading player...
Elisenheim Eiendomsontwikkelingsmaatskappy bevorder planne vir 'n nuwe lae-digtheid residensiële en gemengde gebruikskomponent van die Elisenheim Leefstyllandgoed nadat ‘n hernude omgewingsklaring vir die voorgestelde landgoed verkry is. Dit maak voorsiening vir die verdere uitbreiding van Elisenheim se residensiële aanbod noord van die hoofstad. Le-Hugo van Rooyen, uitvoerende hoof van APxHouse Eiendomsontwikkeling, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:

