
Daar is nie suur druiwe tussen Dave en Rassie nie
Loading player...
Die All Blacks-afrigter, Dave Rennie, sê daar is geen kwade gevoelens tussen hom en Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, nie. Dit volg na sy beskuldigings oor Suid-Afrika se vermeende onderduimse taktieke in die skrum, na verlede naweek se tweede toets in Kaapstad. Hy het beweer die Bokke het in vaste skrums “rondom teenstanders geloop”. Rennie sê hulle gaan nie uit hul pad uit om narratiewe oor die skrum te skep in aanloop tot môre se derde toets in Johannesburg nie:

