
Solidariteit verwelkom verlenging van Wet op Groei en Geleenthede in Afrika
Loading player...
Die vakbond Solidariteit het die verlenging van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika tot die einde van 2028 verwelkom. Die vakbond is egter bekommerd Suid-Afrika kan van die program uitgesluit word. Hy waarsku die verlies van Agoa-toegang kan die motor- en landboubedrywe benadeel en duisende werksgeleenthede kos. Jaco Kleynhans van Solidariteit het die VSA versoek om Suid-Afrika in Agoa te hou, aangesien die verlenging handelsbestendigheid bied:

