
EU verskerp Rusland-sanksies, wil Oekraïne meer help
Loading player...
Die Europese Unie verskerp die afdwinging van sanksies teen Rusland en oorweeg groter steun aan Oekraïne. Die EU het sedert 2022 reeds 21 stelle sankies teen Moskou ingestel, gemik op die finansiële, energie- en die handelsektore. Die visepresident van die Europese Kommissie, Kaja Kallas, sê die EU-ministers van Buitelandse Sake oorweeg dit om gevriesde Russiese bates te gebruik om Oekraïne te ondersteun en strenger visumbeperkings op Russiese toeriste te stel:

