
Reinette Lombard - skrywer van "Tippie"
Loading player...
Reinette Lombard, medeskrywer van die gewilde ‘Tippie’-reeks, kom gesels vandag op Kopskuif. Reinette gesels oor hoe hierdie bekende olifant kinders aan die lees kry. Tippie is deel van die ATKV se EkKanLees-projek wat ten doel het om leesgeletterdheid te bevorder. Reinette vertel ook van ’n baie opwindende projek ter viering van Wêreldgeletterdheidsdag.





