
Mayford-grassade
Loading player...
Vir vandag se OFM-tuinboupraatjie fokus Christo Coetzer op die regte tyd om grassade te plant, hoe om die grond voor te berei en hoe om nuwe gras mooi en gesond te kry. Omdat dit September in Suid-Afrika is, is dit ’n goeie geleentheid om te gesels oor die warmer groeiseisoen en hoe luisteraars hul grasperke vir die somer kan voorberei.

