Onkruid en onkruiddoders
Loading player...
Vandag gesels Christo Coetzer oor alles wat jy moet weet om onkruid onder beheer te hou! 🌿 Van verskillende soorte onkruid en die regte manier om dit te bestry, tot Protek se verskeie onkruiddoderprodukte en praktiese wenke vir ’n gesonde, netjiese tuin.
Wanneer is die beste tyd om onkruid te bespuit? Hoe speel die weer ’n rol, en wanneer moet jy jou gras sny om jou grasperk op sy beste te laat lyk?
Skakel in vir handige tuinbouadvies en wenke om jou tuin hierdie seisoen op sy beste te laat lyk!