
Standard Bank se klimaat-aansprake onder die loep
Loading player...
'n Koalisie van burgerregte-organisasies, waaronder Fossil Free South Africa en die StopEACOP-koalisie, het 'n amptelike klagte ingedien by die Advertensie-reguleringsraad waarin Standard Bank se omgewingsreklame as misleidend bestempel word. Woordvoerder Zaki Mamdoo sê hulle vra die reguleerder om Standard Bank se bewerings oor sy leiersrol in volhoubare befondsing en klimaatsoptrede deeglik te ondersoek, aangesien die bank steeds groot fossielbrandstofprojekte befonds, insluitend die Oos-Afrika-ru-oliepyplyn:

