Om werklik iemand se skoene vol te staan, moet jy soms self daarin loop. Lawrancé Lee, Eduan Hetzel en Zandri gesels met Venita oor die Straatkind-Projek, waar hulle van Vrydag tot Sondag die realiteit van haweloosheid eerstehands gaan ervaar. Die doel? Om bewusmaking te skep, gemeenskappe te wys hoe hulle…
Op dié week se #ALTFokus het Venita met Chris Tait van Tait gesels oor hul nuwe snit ‘Happy Endings’ – beslis ’n band en track wat op jou ALTradar én jou naweek-playlist hoort!
Liza kuier by Venita op #WeeksdaeVibesMetVenita en deel haar boodskap: Moenie wag vir die regte oomblik nie – skep dit self! En onthou, just do YOU! Haar enkelsnit ‘Karma’ en musiekvideo is NOU beskikbaar.
Chané B gesels op #WeeksdaeVibesMetVenita oor haar splinternuwe enkelsnit ‘Cry’. Sy verduidelik meer oor haar besluit om meer in die alternatiewe rock genre in te vaar.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.