
#OntbytMetDoepieEnNina - 77000 Leerders nog nie geplaas by skole
Loading player...
Met duisende leerders nog nie geplaas by skole vir volgende jaar nie gesels ons met Riaan Van Der Bergh van Fedsas oor waar die probleem lê en wat die staat moet doen om dit reg te kry.

