#SlatDieSport 5 April 2018

--:--
Gerda Steyn - Vrouewenner van die Two Oceans Marathon het by Ruben Delmage en Jan Harm Schutte kom inloer om te gesels oor die wedloop en ook wat voorlê vir haar. Sy het ook haar top 3 tips gegee vir iemand wat vir die eerste keer 'n ultra wil gaan hardloop. Verder het ons oor verskeie sportsoorte gesels. Luister weer hier na die Podcast
5 Apr 2018 Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatdieSport

Slat die Sport 4 April. Die uitvoerende hoof van die Titans, Jacques Faul, het kom kuier in die ateljee.
4 Apr 42 min

SlatdieSport

#SlatdieSport gesels met die rugbyjoernalis Hannes Nienaber en die Protea krieketspeler, Anneke Bosch
28 Mar 31 min