Celebrityvat5 - Ivan Botha

Loading player...
Ivan Botha was braaf genoeg om aan Annelie Bouwer se #Celebrityvat5 deel te neem. Hier is sy antwoorde op al haar lawwe vrae. #5to9metAnnelie
30 Jun 2018 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min