#SlatDieSport 17 Januarie 2019

--:--
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met die offiesiële Comrades afrigter, Coach Lindsey Parry, gesels oor voorbereiding vir jou eerste langafstand wedloop en meer spesiefiek oor die toerusting wat jy alles nodig het en wat om nie te doen nie. Albie Morkel het bietjie gesels oor sy uittrede uit krieket uit en wat nou vir hom voorlê en ons het ook regstreeks oorgeskakel na verslaggewer by die Dakar, Derek Alberts, net nadat die wenners van die Dakar 2019 aangekondig is. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
17 Jan 2019 Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatdieSport

Slat die Sport 4 April. Die uitvoerende hoof van die Titans, Jacques Faul, het kom kuier in die ateljee.
4 Apr 42 min

SlatdieSport

#SlatdieSport gesels met die rugbyjoernalis Hannes Nienaber en die Protea krieketspeler, Anneke Bosch
28 Mar 31 min