#SlatDieSport 21 Februarie 2019

--:--
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Heyn van Rooyen – Hoofbeampte van Medihelp Mediese Skema gesels oor die Medihelp Sunrise Monster Run wat op 2 Maart 2019. Verder het hulle met die offisiële Comrades afrigter, Coach Lindsey Parry gesels en oor vele ander sporte wat plaasvind. Luister gerus weer hier na die Podcast.
21 Feb 2019 Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatDieSport - 2 Mei

Duitser Bosman gesels Varsity Cup en Rassie Erasmus en ons loer in by die Lions se hoofafrigter Russel Domingo
2 May 40 min

#SlatdieSport

Slat die Sport 4 April. Die uitvoerende hoof van die Titans, Jacques Faul, het kom kuier in die ateljee.
4 Apr 42 min