#SlatDieSport 7 Maart 2019

--:--
Arnold Geerdts en Ruben Delmage het met die voorsitter van SASA Mnr. William Mokatsanyane gesels oor die voorgestelde 40% rassekwotas wat voorgestel is en later onttrek het. Verder het hulle met Sport Sielkundige, Charles Malanga gesels oor die invloed van sulke besluit op jong atlete. Verder het hulle gesels oor Super Rugby en ook die Krieket tans aan die gang. Lusiter gerus weer hier na die #PodCast.
7 Mar 2019 Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatdieSport

Slat die Sport 4 April. Die uitvoerende hoof van die Titans, Jacques Faul, het kom kuier in die ateljee.
4 Apr 42 min

SlatdieSport

#SlatdieSport gesels met die rugbyjoernalis Hannes Nienaber en die Protea krieketspeler, Anneke Bosch
28 Mar 31 min