Boekvoorlesing: Vroue van die Bybel 2

Loading player...
“Kyk op, kyk rond en besef dat hierdie lewe nie net oor jou en jou eie behoeftes gaan nie,” sê Esté Geldenhuys, skrywer van “Vroue van die Bybel 2”. Luister hier’n spesiale voorlesing en Moedersdag-boodskap. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ’n klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self.
8 May 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Tannie Maria pak vetplantstropers in nuwe boek

Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry.
28 May 19 min