Boekvoorlesing: Storie met ’n angel

Loading player...
In “Storie met ’n angel” het oom Willempie Donskop al sy dae met ’n spul lastige muskiete. Boonop word hy die volgende oggend in ’n ander wêreld wakker. Luister hier na Johny Klein se aanbieding van Thomas Deacon se kortverhaal. Die voorlesing is in samewerking met Lapa Uitgewers moontlik gemaak.
11 May 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Tannie Maria pak vetplantstropers in nuwe boek

Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry.
28 May 19 min