Boekvoorlesing: My naam is Prins, ek slaap met die lig aan

Loading player...
Kry ’n koppie koffie en maak jouself tuis in die winterson, terwyl jy na Christine Barkhuizen-le Roux se voorlesing van haar roman “My naam is Prins, ek slaap met die lig aan” luister. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en die uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ’n klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self.
15 May 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Tannie Maria pak vetplantstropers in nuwe boek

Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry.
28 May 19 min