Boekvoorlesing: Ondier

Loading player...
Die slagoffer teen die bloekom is kaptein Jasmyn Oktober, die vrou vir wie Olaf Demeyer lief geword het. Sal Olaf ondanks sy eie stryd instem om die saak te ondersoek? Luister hier na ʼn voorlesing van “Ondier” deur Jan Vermeulen. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self.
27 May 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Afrikaanse kunslied op ligte wyse gevier

“As ons net die argaïese kunslied vir ʼn uur en ʼn half sou doen, sou dit vir my en die meeste liefhebbers van klassieke musiek heeltemal te swaar gewees het.”
26 Feb 15 min

Liefde ontvlug die werklikheid in Parys

“Die resep vir ʼn klassieke liefdesverhaal bestaan uit twee mense wat mekaar ontmoet en die leser weet van bladsy een af dat hulle mekaar gaan kry.”
30 Jan 20 min