Boekvoorlesing: Monsterrugby

Loading player...
“Breëkloof is bobaas! Breëkloof is tops! Breëkloof maak maalvleis van jou skool se tjops!” Het jy twee minute? Kry die kroos bymekaar en luister saam na Fanie Viljoen se voorlesing van "Monsterrugby". Dit is geskik vir kinders van nege jaar en ouer. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self.
3 Jun 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Tannie Maria pak vetplantstropers in nuwe boek

Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry.
28 May 19 min