Brunch met Annelie/Praat ek Luister - Narsisme- Riette Rust

#PraatEkLuister probeer fokus op geestesgesondheid en emosionele probleme waarmee luisteraars sukkel. Hierdie week het Annelie met Riette Rust, ’n skrywer en bekroonde vryskutjoernalis, gesels oor Narsisme en hoe om dit te hanteer. Dit na aanleiding van 'n luisteraar se vraag oor hoe om saam met haar Narsis man saam te leef.