Boekvoorlesing: Stories uit 'n Mammahart

Loading player...
Wat is dan lekkerder as om ʼn groot bak springmielies nader te trek en na opwindende kinderstories te luister? "Stories uit ʼn Mammahart" bied 12 unieke kinderstories wat jou en die kroos ure lank sal vermaak. Luister hier na “Sandra Slang en die orkes”. Dit is goedgunstig deur die skrywer verskaf.
3 Jul 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Tannie Maria pak vetplantstropers in nuwe boek

Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry.
28 May 19 min