Deon Lamprecht lees voor uit ‘Die Brug’

Loading player...
“Die Brug: Na die hel en terug in Angola” vertel van dienspligtiges se reis van jong man na veteraan. Die boek gee ook ’n stem aan die vroue in hul lewe. Luister hier na ʼn voorlesing deur Deon Lamprecht. Dit word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self.
31 Jul 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Tannie Maria pak vetplantstropers in nuwe boek

Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry.
28 May 19 min