Spreeklewe 5 Augustus 2020

Loading player...
Elke Woensdagoordink en beleef ons God se liefde en genade en raak ons net weer vir ‘n oomblik stil in Sy teenwoordigheid. Hierdie week kyk ons na Ef.2:13-18
5 Aug 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min