Wat is werklik belangrik

Loading player...
Dit is so maklik om dit wat werklik die belangrikste dinge in jou lewe is mis te loop. Te veel spanning, vrese en al die kommer van die lewe kan so maklik dit oorskadu wat van werklike waarde is. Lynette Beer bemoedig jou vanoggend om 'n waarde bepaling van jou lewe te neem
8 Jul 2020 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

Jou fokus bepaal jou leefwyse

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jou fokus bepaal jou leefwyse” uit Rom 12:2F en Fil 4:8.
23 Jul 4 min

Liefde wat land?

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Liefde wat land” uit 1 Kor 13
16 Jul 4 min

Woorde vestig of vernietig

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Woorde vestig of vernietig” uit Spreuke 18:21
9 Jul 4 min

Kerm en kla

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Kerm en Kla” uit 1 Thess 5:18
2 Jul 4 min

Gee jou dag die beste begin

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Gee jou dag die beste begin” uit Matt 6:33
25 Jun 5 min