‘Hoop, heling & harmonie’: Skrywer ondersoek die taal van siekte

Loading player...
Malcolm de Roubaix, skrywer van 'Hoop, heling & harmonie' gesels met Maroela Media oor die taal van siekte en hoe pasiënte metafore gebruik om siekteprosesse en behandelings beter te verstaan.
30 Sep 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Tannie Maria pak vetplantstropers in nuwe boek

Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry.
28 May 19 min