Mnr. David Barnard op Wêreld onderwysers dag

Loading player...
Annelie se Bybelkunde onderwyser, van haar Hoërskool Die Wilgers skooldae, Mnr. David Barnard kuier by haar in die ateljee om Wêreld onderwysers dag.
5 Oct 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min