Spreeklewe - Jy is geseënd

Loading player...
Weet jy dat jy geseënd is? Die wereld se prentjie van rykdom laat ons soms vergeet van alles waarmee ons geseën is en dat ons eintlik ryk is.
21 Oct 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min