Jy kán jouself gelukkig dink, meen kenner

Loading player...
Dr. Pieter van Jaarsveld, skrywer van ‘Dink jouself gelukkig’ en ‘ʼn Gelukkige kind’, deel praktiese wenke oor die handhawing van geluk, positiewe denke en die hantering van uitdagings.
23 Oct 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Tannie Maria pak vetplantstropers in nuwe boek

Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry.
28 May 19 min