Praat ek luister - Pleegsorg

Loading player...
Ds. Wynand van Niekerk van Moncare gesels oor Pleegsorg wat dit behels hoe dit werk en beantwoord moontlike vrae van voornemende Pleegouers
23 Oct 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min