Spreeklewe - Geloof wat jou uit die boot laat klim

Loading player...
Matteus 14 vanaf vers 22 Het jy geloof soos Petrus? Geloof wat jou in 'n storm uit die veiligheid van die boot laat klim en op die water laat loop?
11 Nov 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min