Rock of Hope - Plek van veiligheid

Loading player...
Wouter Prozesky en Lelanie Steyn van Rock of Hope ('n Plek van veiligheid vir babas) kom gesels oor hulle werk en oor aanneming
16 Nov 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min