Maretha Maartens: ‘Afrikaans is die taal waarin ek die Here leer ken het’

Loading player...
Maretha Maartens het in ʼn Zoom-onderhoud met Maroela Media gesels oor deurslaggewende oomblikke wat haar wengedig “Peperboom” en jeugverhaal Bethel se berg geïnspireer het.
18 Nov 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Tannie Maria pak vetplantstropers in nuwe boek

Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry.
28 May 19 min