Spreeklewe - Vergifnis

Loading player...
Geseënd is die vredemakers sê Matteus 5:9 Wat beteken dit om 'n vredemaker te wees? Wat beteken dit om te vergewe? Hoekom moet ons vergewe?
18 Nov 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min