Op die spoor van kuberkrakers in Turkye, Italië

Loading player...
Fanie Viljoen het met Maroela Media gesels oor sy besoek aan die Hagia Sophia-museum in Turkye, die afdraaipaadjies in Florence wat hy te voet verken het en hoe dié ervarings in sy jeugroman 'Donker Web' gebruik is.
23 Dec 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Tannie Maria pak vetplantstropers in nuwe boek

Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry.
28 May 19 min