Spreeklewe - Nou is die perfekte tyd!

Loading player...
Galasiers 6 sê "dra mekaar se laste en gee op die manier uitvoering aan die wet van Christus" In hierdie moeilike tye is ons as gelowiges veronderstel om juis in ons element te wees. Nou is die tyd om Jesus se hande en voete te wees en God se liefde uittestraal na die wêreld
13 Jan 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min