Ser -I Jas!!! - Francois van Rensburg

Loading player...
Francois van Rensburg deel sy Ser-I-Jas opinie met Annelie... Luister na die luisteraars reaksie op sy onpopulêre opinie
12 Jan 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min