Inenting teen Covid-19, ja of nee?

Loading player...
Jannie Pelser gesêls met dr. Tanya van Wyk van die Universiteit van Pretoria oor of gelowiges `n keuse het wanneer dit by inenting teen Covid-19 kom, aldan nie. Dr. Isak Burger gee Perspektief oor die vele bekommernisse wat in die harte van sommige van God se kinders leef oor inenting, ens. Dr. Dirk Kotze van Unisa gesels oor Joe Biden en Donald Trump en die impak wat die nuwe President van die VSA op Suid Afrika mag hê.
20 Jan 2021 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

STAATSREDE 2026

Jannie Pelser en gaste, Prof Andre Duvenhage, Jan Bosman en Dr Pieter Mulder gesels vandag oor die STAATSREDE 2026
18 Feb 54 min

Midde Oosterse konflik & verandering van plekname

Jannie Pelser gesels vandag met Ds Johan vd Merwe oor die Midde Oosterse konflik en vredesonderhandelinge. En dan gesels Jannie met Prof Hein Willemse en Dr Braam Hanekom oor die verandering van plekname en die sensitiwiteit daarvan
4 Feb 53 min