Spreeklewe - God se Wil is Groter

Loading player...
Wat beteken dit as mens sê "moenie dit oor jouself uitspreek nie" het jy regtig die krag om fisies goed oor jou lewe uit te spreek?
27 Jan 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min