Weg! Stories - Die beste rubrieke, reisstories, onthou stories en wildestories in Afrikaans. Elke week doen ons 'n voorlesing van een van die beste stories uit Weg-tydskrif se argiewe. Ons gaan ook gesels met die skrywers, en hou ook die spasie dop vir bonus episodes.
verDUIDELIK is ’n weeklikse 101-gids waarin aanbieder Wynand Louw help om sin te maak van komplekse dinge wat ons aan die wonder het. Hy gee eenvoudige antwoorde op moeilike vrae én omskep ’n tawwe onderwerp maklik in ’n braaivleisvuurgesprek.
Sakeman, Jacques Basson, gesels weekliks met Afrikaanse entrepreneurs en impakmakers, wêreldwyd, ten einde praktiese besigheids-en lewensraad te ontgin.
Klipkouers is ’n Afrikaanse video besigheidspodcast waar Jacques Basson gesels met entrepreneurs en impakmakers om praktiese besigheids- en lewenslesse te ontgin. Eerlike gesprekke, toepasbare insigte en strategieë vir mense wat groter wil dink en beter wil doen.
15 Jul
339 episodes
Afrikaans Business · Marketing
Ons gesels in "Koelbloedig" oor ware misdaad in Suid-Afrika. Die eerste reeks deel verskeie forensiese deskundiges en spesialiste oor misdaad en misdaadondersoeke hul ervarings. "Koelbloedig" word vervaardig deur Maroela Media.
Hallo en welkom by "Kom in rat", die SimplyBiz-podcast-reeks, waar ons 'n diep duik in die wêreld van sakebestuur neem en entrepreneurs, soos jy, help om hul sakebedrywighede beter te hanteer. Ons sal jou gasheer wees, met die meeste - die nuttigste besigheidsbeplanningswenke om jou en jou besigheid te help…
29 Jun 2023
4 episodes
Afrikaans Business · Management
Gefokusde kliënte-onderhoude oor ons kliënte se produkte of diens. Dit is ‘n lekker informele gesprek wat nie net op die produkte of diens van die kliënt fokus nie, maar ook ’n informatiewe fokus geniet op die kliënt se industrie.
Die geselsprogram, Kopskuif, in samewerking met die ATKV, gaan oor verskilmakers – mense wat kies om teenwoordig te wees in hul gemeenskap, wat kies om hul omstandighede te verander en nie toe te laat dat hul omstandighede húlle verander nie. Op Kopskuif hoor jy verhale van mense wat daagliks hoop…
18 Jul
12 episodes
Afrikaans Society & Culture · Kids & Family
Kosmos 94.1 weet hoe lief jy jou dierekinders het en daarom het ons besluit om vir Dr Theuns Laubscher van Windhoek Veterinary Clinic te kry om elke Woensdag kwart voor vier (15:45) te gesels oor algemene dierekwale. Dalk het jou troeteldier 'n kwaal en jy soek 'n kundige mening daaroor…
Welkom by Kosmos Potgooi—jou venster na die idees en gebeure wat ons wêreld vorm. In ’n era van inligtingsvloed, sny ons deur die geraas om by die kern van die saak uit te kom. Elke episode verwelkom ons topsprekers, denkers en doeners om hoë-impak onderwerpe te takel wat saak maak…
Leonie Bezuidenhout, Mizanne van Wyk en Jhua-nine Wyrley-Birch, gesels oor gewilde onderwerpe in plaaslike vermaaknuus en internasionale popkultuur.
11 Dec 2025
5 episodes
Afrikaans Entertainment News · TV & Film
140 – 160
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.