BAASRAAK RADIO Koninkryk Kapitaal

Koninkryk Kapitaal

"Welkom by Koninkryk Kapitaal. Die podcast waar ons praat oor geld, groei en God. Vir klein en medium besighede wat wil bou met integriteit, wysheid en goddelike beginsels. Want as God jou roep om te bou, wil Hy jou ook toerus."

Bou jou besigheid. Eer jou Koning.
Weekly Afrikaans South Africa Business · Business Narrated by Coach Freek
4 Episodes

GELOOF & BESIGHEID | Waar die Koninkryk Werk

Kan geloof en besigheid werklik saamwerk? Hierdie week gesels ek met Lukas Swart en sy gas Monami du Preez oor geloof in die werksplek, Christelike integriteit, rentmeesterskap en waarom ons nie ons geloof op ’n Sondag by die kerk kan los wanneer Maandag aanbreek nie. Monami werk weekliks met die…
27 Aug 28 min

Klein Besigheid onder Druk _ Cash is King, Groei & Koninkryksbeginsels

n hierdie tweede episode gesels ek en Lukas Swart oor die werklikheid van klein besigheid: kontantvloei, winsgewendheid, debiteure, groeipyne en waarom méér skuld nie altyd die antwoord is nie. Ons kyk ook na besigheid vanuit ’n Koninkryksperspektief — waar eerlikheid, integriteit, uitnemendheid, goeie rentmeesterskap en Goddelike leierskap die fondament vorm…
23 Aug 42 min

Nie Winsgewende Maatskappy | Lukas Swart

Welkom by die heel eerste episode van Raak Jou Finansies Baas, die podcast waar ons jou help om finansiële en administratiewe sake eenvoudig en prakties te verstaan. In hierdie episode gesels Lukas Swart, stigter van De Goede Finance Universe in Mosselbaai en 'n ervare rekenmeester, oor een van die vrae…
23 Aug 33 min