
Afrikaans


Gedagtes van n ma wat bid
Podcast · Radio Rosestad
Sondag Skep Asem saam met Benita Jacobs 06:00 tot 10:00

Gemeenskap Onderhoude
Podcast · Radio Rosestad
Ateljee-onderhoude met bekende en/of interessante gaste

Gerben van Niekerk: Woordstroom
Podcast · OFM
Gerben van Niekerk gesels met Sentraal Suid-Afrikaanse ikone.

Gesonde gesinne
Podcast · Maroela Media
In dié reeks gesprekke bied ons toeganklike en praktiese ouerleiding en ondersteuning aan gesinne. Ons bespreek die fondasie van ʼn sterk gesin, deel strategieë vir opbouende dissipline en help jou om jou kind se behoeftes en gedrag beter te verstaan. Ons verskaf ook ondersteuning aan gesinne met neurodivergente kinders. Skink…


Goeie Nuus Tyd
Podcast · Radio Pulpit
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin! GNT bied luisteraars twee ure van nuus, musiek en inspirasie vir die dag wat voorlê. So vier ons ook as Bruid van Christus saam die Here. Die program het ten doel om luisteraars oor…

Graan SA NAMPO Oesdag Landbou-uur, geborg deur Senwes
Podcast · OFM
OFM bied met trots aan ’n spesiale landbou-uur, 11 - 15 Mei 2026, 11:00 – 12:00, geborg deur Senwes. Skakel in vir insiggewende praatjies oor brandpunte in landbou.

Graan SA se NAMPO Oesdag 2026
Podcast · OFM
Dis weer daardie tyd van die jaar waar die landboubedryf momentum kry! OFM is trots om weer by Graan SA se NAMPO Oesdag te wees – van 12 tot 15 Mei by NAMPO Park buite Bothaville.


Grenslose geselsies met Marisa
Podcast · SB Trust
Grenslose Geselsies is ’n podsending van MyHartland, die virtuele kultuurtuiste van die Afrikaner in die buiteland. In dié podsending gesels ons oor emigrasie en alles wat daarmee gepaard gaan. Ons praat ook oor taal, kultuur, familie, werk en geloof - soms met ’n lag en ander kere met ’n traan…

Griekwagebede
Series · Maroela Media
Verskeie oorspronklike gedigte deur Hans du Plessis in die aangrypende Afrikaanse dialek van Griekwaland-Wes oor die Dawidspsalms en ook verse oor ander Bybelgedeeltes, soos van die gelykenisse.

HEALING THE CITY
Podcast · Radio Tygerberg 104FM
HEALING THE CITY - Role models rising—hope for Cape Town’s future.


Heerlikheid van die Psalms
Podcast · Radio Pulpit
Ontdek weer die heerlikheid van die evangelie. Die fokus is om ‘n meer diepgaande passie vir die Woord van God onder gelowiges te laat opvlam.

Herkouers
Podcast · MaxMedia
Ons gesels met innoverende boere, veeprodusente, en verskaffer-vennote in die voorsieningsketting wat ons voedselstelsel moontlik maak. Perfek vir veeboere, plaasbestuurders en landbou-entrepreneurs wat hul bedrywighede wil optimaliseer en winste wil maksimeer.

Herlewingsdienste
Podcast · BAASRAAK RADIO
Luister na ons herlewingsdienste wat ons orals regoor Suid Afrika in tronke, skole, besighede, gemeenskappe en gemeentes gaan hou het.

Hoor hier
Podcast · Maroela Media
“Hoor hier” is Maroela Media se oudioreeks met 52 voorlesings van Lizz Meiring se gunstelingrubrieke. Die reeks word moontlik gemaak deur die finansiële steun van Afrikaans.com en word tegnies versorg en versprei deur Maroela Media.

Hope Lives Here
Podcast · OFM
The book titled Hope Lives Here, that tells the story of South African women who are doing extraordinary things, was launched at this year’s Aardklop festival in Potchefstroom. Hope lives Here are stories of Mosaic Moms who inspire with their strength, beauty, grit, love, and faith. The organisation Mosaic’s vision…

Huisgenoot - Agter die storie
Podcast · Huisgenoot
In hierdie podcast ondersoek Huisgenoot die ware lewensdramas was ons lesers laat gons.