VERSTAAN JOU BELASTING – EN HOEKOM 31 AUGUSTUS BELANGRIK IS

Loading player...
Lukas Swart gesels in die episode oor voorlopige belasting en hoekom die 31 Augustus belangrik is.
23 Aug Afrikaans South Africa Business · Business

Other recent episodes

GELOOF & BESIGHEID | Waar die Koninkryk Werk

Kan geloof en besigheid werklik saamwerk? Hierdie week gesels ek met Lukas Swart en sy gas Monami du Preez oor geloof in die werksplek, Christelike integriteit, rentmeesterskap en waarom ons nie ons geloof op ’n Sondag by die kerk kan los wanneer Maandag aanbreek nie. Monami werk weekliks met die…
27 Aug 28 min

Klein Besigheid onder Druk _ Cash is King, Groei & Koninkryksbeginsels

n hierdie tweede episode gesels ek en Lukas Swart oor die werklikheid van klein besigheid: kontantvloei, winsgewendheid, debiteure, groeipyne en waarom méér skuld nie altyd die antwoord is nie. Ons kyk ook na besigheid vanuit ’n Koninkryksperspektief — waar eerlikheid, integriteit, uitnemendheid, goeie rentmeesterskap en Goddelike leierskap die fondament vorm…
23 Aug 42 min

Nie Winsgewende Maatskappy | Lukas Swart

Welkom by die heel eerste episode van Raak Jou Finansies Baas, die podcast waar ons jou help om finansiële en administratiewe sake eenvoudig en prakties te verstaan. In hierdie episode gesels Lukas Swart, stigter van De Goede Finance Universe in Mosselbaai en 'n ervare rekenmeester, oor een van die vrae…
23 Aug 33 min