OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,919 Episodes
5780 – 5800

Agri sector news with OFM and Farmer's Weekly

OFM News’ agri editor Sabrina Dean speaks to Farmer’s Weekly journalist Gerhard Uys about some of the big or interesting news in the agriculture sector over the last week.
1 Apr 2016 3AM 9 min

Agriculture news

Agriculture news, Friday 1 April 2016, on Before Dawn - broadcast weekdays from 5am-6am.
1 Apr 2016 3AM 3 min

Wat King IV vir Jan Alleman kan beteken

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels vanoggend met landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, in die derde van ‘n reeks insetsels wat kyk na die King IV-verslag wat handel oor behoorlike korporatiewe beheer. Vandag se gesprek kyk bietjie na wat die verslag vir Jan Alleman kan beteken.
31 Mar 2016 1AM 6 min

Agriculture news

Agriculture news, Thursday 31 March 2016, on Before Dawn - broadcast weekdays from 5am-6am.
31 Mar 2016 1AM 3 min

North West agri finance dialogue seeks plans amid bleak prospects

OFM News’ agri editor Sabrina Dean speaks to North West agriculture MEC Manketsi Tlhape, about an agriculture finance dialogue in Lictenburg on Wednesday. The meeting was attended by Thlape and provincial Premier Supra Mahumapelo, as well as organised agriculture structures, agri businesses, the Landbank, the commercial banking sector, insurers and…
31 Mar 2016 1AM 7 min

Agriculture news

Agriculture news, Wednesday 30 March 2016, on Before Dawn - broadcast weekdays from 5am-6am.
30 Mar 2016 3AM 3 min

Genomika van onskatbare waarde, maar staan nie op sy eie nie

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels vanoggend met SA Stamboek se hoofbestuurder, dr. Pierre van Rooyen, oor een van die organisasie se jaarlikse hoogtepunte, naamlik die Elite Voermol SA Stamboek Teelsimposium wat op 4 Mei plaasvind.
30 Mar 2016 3AM 8 min

Jongste kultivar-inligting nou beskikbaar

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die Landbou Navorsingsraad se Elri Burger oor die nuutste kleingraan-handleidingsboekies wat deur die LNR- Kleingraan Instituut (LNR-KGI) vrygestel is.
30 Mar 2016 3AM 4 min

Agriculture news

Agriculture news, Tuesday 29 March 2016, on Before Dawn - broadcast weekdays from 5am-6am.
29 Mar 2016 8AM 3 min

Droogteversekeringsmoontlikhede op top-vlakke bespreek

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het onlangs met die hoof van Santam Landbou, Gerhard Diedericks, oor die droogte gesels. Met hierdie tweede uittreksel uit die onderhoud fokus hulle meer op droogteversekering…
29 Mar 2016 8AM 4 min

Boere kan uitdagings só oorkom

OFM-nuus se Pieter Möller gesels vanoggend met die hoof van landboubesigheid by Standard Bank, Nico Groenewald, oor ‘n agribesigheid-roadshow wat onlangs in verskeie streke aangebied is.
28 Mar 2016 8AM 5 min

Agri sector news with OFM and Farmer's Weekly

OFM News agri editor Sabrina Dean speaks to Denene Erasmus, who was recently appointed as the new editor of Farmer’s Weekly magazine. The discussion focuses on some of the challenges lying ahead, with Denene saying she views the editorship as a big responsibility.
25 Mar 2016 8AM 6 min

NAMC CEO speaks on inaugural research symposium

The National Agricultural Marketing Council yesterday (Wednesday 23 March) hosted its inaugural Research Symposium with the focus on tackling matters in the agriculture sector ranging from the drought, food prices and transformation issues. OFM News’ agri editor Sabrina Dean spoke to NAMC CEO Tshililo Ramabulana about the event.
24 Mar 2016 1AM 4 min

Agriculture news

Agriculture news, Thursday 24 March 2016, on Before Dawn - broadcast weekdays from 5am-6am.
24 Mar 2016 1AM 3 min

Armstes sukkel om selfs basiese voedselmandjie te bekostig

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het onlangs met Bloemfonteinse landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, gesels oor die onbedoelde gevolge van dubbelsyfer-voedselinflasie. Met hierdie tweede uittreksel uit die volledige onderhoud gesels hulle bietjie meer in diepte oor die uitkringeffek van die droogte.
23 Mar 2016 1AM 6 min

Agriculture news

Agriculture news, Wednesday 23 March 2016, on Before Dawn - broadcast weekdays from 5am-6am.
23 Mar 2016 1AM 3 min
5780 – 5800