Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met die offisiële Comrades afrigter Coach Lindsey Parry gesels oor die belangrikheid van "Pacing" tydens 'n wedloop.
Arnold Geerdts en Ruben Delmage het met die offisiële Comrades afrigter Coach Lindsey Parry gesels oor die belangrikheid van "Pacing" tydens jou wedloop. Verder het hulle oor verskeie sport gebeure gesels. Luister gerus weer hier na die Podcast.
Ruben Delmage & Arnold Geerdts spoke to the official Comrades Coach, Coach Lindsey Parry, about Carbo Loading. Is it a good idea or not? Listen to the Podcast here.
Arnold Geerdts en Ruben Delmage het met die offisiële Comrades afrigter Coach Lindsey Parry gesels oor "Carbo Loading" voor 'n wedloop. Is dit 'n goeie ding of nie? Verder het hulle oor verskeie sport gebeure gesels. Luister gerus weer hier na die Podcast.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met die Offisiële Comrades afrigter, Coach Lindsey Parry gesels oor watse toerusting nodig is vir 'n langafstand wedloop, belangrikheid van goed soos Vaseline, pleisters en vele meer! Luister gerus weer hier na die #PodCast.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met die offiesiële Comrades afrigter, Coach Lindsey Parry, gesels oor voorbereiding vir jou eerste langafstand wedloop en meer spesiefiek oor die toerusting wat jy alles nodig het en wat om nie te doen nie. Albie Morkel het bietjie gesels oor sy uittrede uit krieket…
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het regstreeks vanaf Loftus Versfeld uitgesaai. Hulle het telefonies met Comrades afrigter Lindsey Parry gesels om advies te gee vir drawwers oor hulle oefenprogramme oor Desember. Verder het hulle met spelers Warrick Gelant, Lizo Gqoboka en Ruan Steenkamp gesels asook met Hoë Prestasie bestuurder Xander…
André Watson het sy opinie gegee oor die hele Angus Gardner beslissing na die afgelope naweek se toets van Engeland teen die Bokke. Hulle het verder oor hele klompie ander sportsoorte gesels. Luister gerus weer hier na die Podcast.
Robert Tuliatu van Australian Universities Rugby League en Dwayne Botma van Rhino's Student U-23 het gisteraand by Ruben Delmage en JAY J BOTES op #SlatDieSport kom chat oor die naweek se wedstryd wat opkom! Hulle het verder bietjie geloer na Tennis, Golf en ook natuurlik na die Curriebeker spanne van…
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het gisteraand bietjie met Coach Lindsey Parry (offisiële Comrades Coach) gesels om met ons te chat oor die vrystelling van die Comrades 2019. Verder het hulle ook bietjie tennis, rugby en vele ander sportsoorte gesels. Luister weer hier na die Podcast.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Stephen Mokoka gesels wat die wenner was van die Kaapse Marathon. Verder het hulle ook 'n hele reeks ander sportsoorte gesels. Luister weer hier na die #PodCast.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Johan Cloete gesels wat die voorsitter is van die Noord-Suid T20 Skolekriekettoernooi en oor baie ander sportsoorte. Luister gerus weer na die Podcast hier.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het bietjie met Michelle Niemann gesels oor die Zumba Party wat hulle aanbied en ook met die offisiële Comrades Marathon afrigter - Coach Parry om paar tips te gee vir die wat vir die eerste keer dalk 'n Ultra Marathon of selfs die Comrades wil…
13 Sep 2018
28 min
212 – 232
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.